Postmoderne Privaatskool Graad R tot 7

Welkom

Waarom Die Rots?

Want ons is anders!

Ons manier van doen is anders en ons hou daarvan dat al ons leerders uniek

en verskillend is.

Ons is ‘n skool waar elke leerder vorentoe geneem word vanwaar hy of sy is.

Ons glo elke leerder het die potensiaal om die wêreld te verander en dit is ons voorreg om hulle sterk te maak vir die lewe.

Elke kind se kognitiewe en emosionele behoeftes sal altyd in ag geneem word en ons sal daagliks bewus bly van hulle sterk punte , unieke uitdagings en hulle oorwinnings.

Generasie Alfa sal altyd aanlyn verbind wees, ingestel wees op onafhanklikheid en bemoei wees met die werklikheid. Vir die mentors by Die Rots is hierdie ons rigtingwysers.

Hoe is ons Anders?

  •  Ons rig ‘n Leeromgewing waar daar optimale stimulasie kan plaasvind, maar ook ‘n vangnet sal wees.
  • Ons ontwikkel buite-die-boks-denkers.
  • Ons vier kreatiwiteit, oorspronklikheid en inisiatief.
  • Veerkragtigheid en stresverdraagsaamheid word ontwikkel.
  • Leierskap en sosiale ontwikkeling is ‘n fokuspunt.
  • Ons is Vakspesialiste per graad en per vak vir Grondslagfase Graad 1-3.
  • Doelgerigte benadering en ondersteuning vir Graad 4.
  • Ons het ‘n Hybrid-stelsel van Aanlyn en Klasgee vir Graad 5-7.
  • Hoër-orde -denke word aangeleer en kritiese denke word toegepas.
  • Analitiese en geïnnoveerde denke word bevorder.
  • Komplekse en uitsonderlike probleemoplossings word aangemoedig.
  • Aktiewe leer en leerstrategieë word gebruik.
  • Ons onderrig is Toekomsgerig.
  • Ons bou konneksies met u kind.
  • Ons gebruik intervensies as ondersteuning tot leer.
  • Klein klasse met tyd vir verrykende leer en stel van realistiese doelwitte.
  • Ons leer studiemetodes,vraag- en vraestelontleding.
  • Ons  leesprogramme  se fokus is om lees met begrip in te skerp.
  • Moedig leerders aan om wyd te lees oor onderwerpe waarin hulle belangstel.
  • Ons is tegnologiesgedrewe en leer kinders die verantwoordelike gebruik daarvan.
  • CAPS is slegs die basislyn vir uitkomste. Ons bied soveel meer! 

quotesArtboard 1 copy 2

Krishnamurti

The highest function of education is to bring about an integrated individual who is capable of dealing with life as a whole.

  • Birthday Sparks

    Ons Leuse:

    Diversiteit bring eenheid.

    Button
  • Birthday Sparks

    Ons Leuse:

    Diversiteit bring eenheid.

    Button
  • Ek nooi jou uit om te kom inloer by die nuwe manier van onderrig. Hier voel ‘n leerder hy/sy word gehoor vir die manier waarop hy/sy leer. Ons is sensitief vir verskillende leerstyle. Ons weet alle kinders is slim, maar net verskillend slim!

    Ons leerders het die voorreg vir verdere ontdekkings en navorsing, kreatiwiteit en leerverryking, op die vlak van hul vermoëns.

    Lewenslange leer maak ons en hulle opgewonde! Ons gesels saam- en vra vrae in die klas, ‘n interaksie wat die honger vir leer aanwakker.

    Waag die Kans en Kies die Beste vir jou Kind. Koop in op jou kind se toekoms. Hulle sal jou ewig dankbaar wees.

     Dit sal vir ons ‘n voorreg wees om inspraak te hê in die kind se lewensbesluite. Ons unieke benadering tot leer, positiewe en spesifieke taal wat ons praat asook geloof in ons leerders, maak dat die strewe na uitnemendheid bereik word.

    Ek nooi jou uit om te kom inloer by die nuwe manier van onderrig. Hier voel ‘n leerder hy/sy word gehoor vir die manier waarop hy/sy leer. Ons is sensitief vir verskillende leerstyle. Ons weet alle kinders is slim, maar net verskillend slim!

    Ons leerders het die voorreg vir verdere ontdekkings en navorsing, kreatiwiteit en leerverryking, op die vlak van hul vermoëns.

    Lewenslange leer maak ons en hulle opgewonde! Ons gesels saam- en vra vrae in die klas, ‘n interaksie wat die honger vir leer aanwakker.

    Waag die Kans en Kies die Beste vir jou Kind. Koop in op jou kind se toekoms. Hulle sal jou ewig dankbaar wees.

     Dit sal vir ons ‘n voorreg wees om inspraak te hê in die kind se lewensbesluite. Ons unieke benadering tot leer, positiewe en spesifieke taal wat ons praat asook geloof in ons leerders, maak dat die strewe na uitnemendheid bereik word.

    Vennote en akkreditasie

    Ontmoet ons Mentors

    Ontmoet ons Mentors

    Ontmoet ons Mentors

    Share by: