
Hoe Leer Ons Hier?
ONS PROGRAMME:
- Brain Gym / Mind Moves van Dr Melodie de Jager
- Heelbrein-benadering
- Afrikaans Moedertaal
- Singapore Wiskunde
- Bewegingsprogram geskryf deur ‘n Fisioterapeut
- Robotixs
- Kodering
- Klimaat vir kreatiewe denke en selfstandige funksionering.
- Christelike opvoeding en onderwys.
- Emosionele Intelligensie (EQ) ontwikkeling.
- Sensoriese Intelligensie (SI) stimulasie.
- Engels.
- Wetenskap met eksperimente.
Leonardo da Vinci
Bestudeer die wetenskap van kuns. Bestudeer die kuns van wetenskap. Ontwikkel jou sintuie - leer varal hoe om te sien. Besef dat alles verbind is aan alles anders.