Tye en Kleredrag
Tye en Nasorg:
Die skool is oop vanaf 7uur.
Grondslagfase: 07:40 tot 13:00
Seniorfase: 07:40 tot 14:00
Naskool: tot 17:00
Kleredrag:
Ons is tans besig om praktiese en goedkoop kleredrag te bepaal.
Vrydae word die Rots t-hemp gedra met ‘n gemaklike broek.